[aangaande P.W. Botha]
Werner: Het P.W. nie die Nobel gekry nie?
Ek: Hy’t die Nelson gekry.
Werner: Was Nelson ’n prys?
Ek: In daai dae... mens kon inskryf vir ’n kompetisie.
Werner: Die Nelson kompetisie?
Ek: Kon mens ’n Nelson koop ook?
Werner: Ja, as jy vrede in jou huis nodig gehad het. Nelson is nou al oud. Hulle gaan hom moet uitprop binnekort.
Someone came back into my life this week that I haven't spoken to or heard from in over a year. I hope it's a good idea.